My Liefie
Dankie dat jy daar was toe dinge swaar was. Dankie dat jy my gedra het — finansieel, emosioneel, en met oneindige geduld. Sonder jou sou ek nie vandag hier wees nie.
Jy het drome opgeoffer sodat ons kan bestaan. Jy het liefgebly toe die lewe hard was. Jy het hoop gebring toe alles stil gevoel het.
Ek sien jou.. Ek kies jou.. Elke dag!